Saturday, September 02, 2006

Nijmegen voorsmakie-watch the space...


Een van die mooi dae gaan jy hierdie binnekant van Nijmegen sien, die stad centraal...en ek wens ek kon in HEMA en al die shops en straatjies saam met jou loop. Dis sommer 'n lekker voorsmakie vir wat kom. Gedink ek moet jou lus maak vir die ander foto's sien voor jy gaan. Jy gaan 'n absolute jol he! 'n Fees!

Lekker kuier!

ekke

1 comment:

saintwillem said...

sien jy tik al te lekker die naweek...ek's bly. Hmm, gisteraand was heel lekker, ma jy sal maar my en ed se site moet lees om meer te weet. sjoe, nijmegen is wragies 'n mooi dorpie. dit lyk soos 'n sprokies wereld. ek het die naweek my kamera gebestel. my pa'le se werk koop vir hulle elkeen groot kamera's en nou is ek sommer in die deal in...maar myne is meer kompak en bietjie goedkooper. maar nou is my geldjies klaar vir die volgende 2 maande en die res moet ek spaar vir oorsee.

groetniss
willem