Friday, December 21, 2007

Tuesday, December 11, 2007

White lion cuddles...

These babies are just 10 days old and check the paw-size. It is amazing to hold one. They are so soft and fluffy but try to hiss if you disturb their beauty sleep. According to me they don't need any-they are gorgeous!





White lion cuddles...






Wednesday, December 05, 2007

Tuesday, December 04, 2007

Our Engagement 29Nov.@ Klein Brak





Needless to say....magical in every way!

Willem se graadvang-belewenis





Kan 'n man dan nie....groter visse vang nie...





Willem en Fritz het die Klein Brak rivier gaar gevis.....en baie fun gehad!

Tuesday, October 09, 2007

Some new updates on us...

Willem se gradefoto... en so trots op hom!




Some comic relief-dental wise



Dis hoe 'n paddatjie van die Kaap lyk. HEHE.



Sunday, September 23, 2007

Pietersburg visvang weer...



Nog wildtuin van lankal terug...

Ek dink Willem voel soos hierdie baba bobejaan...:klou vas vir lewe en dood want dit kan 'n bumpy ride wees. Liefietjie, baie sterkte met die laaste maand en 'n half! Ons almal dink baie aan jou en bid besonders vir jou! Al my liefde, jou Anny

Thursday, August 30, 2007

Wildtuin en familie kuiers...



Wildtuin en familie kuiers...



Ski in Lesotho...

Ilandi, Mamma Karen en my liefietjie Willem
Ons tweetjies cuddle teen die koue!
Anton, Zelda, Willem, Helen, Ilandi, Mamma Karen, ekke, Marileen, Stefan en boetie Fritz.

Die slope...Willem gaan met die lift op.

Sunday, July 08, 2007

InniBos




DNA-Strings...en "lig op daai rokkies"; Mathys Roets en Chris Cameleon....soos ek gese het..."better together"!

Latest Greatest of Willem and myself



In the words of Jack Johnson: "Uhmm its always better when we're together; We look at the stars when we're together; Its always better when we're together; Yeah, its always better when we're together; And all of these moments just might find there way into my dreams tonight..."