Saturday, September 02, 2006

Die nuutste Family Photo


En nou is ek klaar gespeel vir eers. Hoop die prentjie se 'n duisend woorde. Ons lyk almal bietjie anderste vanaf Junie, maar as my boetie smile en my ma se hare weer anderste is, is dit maar wat algemeen verander. My ouers gaan in die volgende 2 weke huis soek in Belgie en ek het onsettende heimwee na Europa, veral Holland en Duitsland en die goeie tye in Belgie. Ek wens ek kon in Willem se tas inpas en saam gaan maar my eindeksamens is om die draai...en ek moet nou vir hulle werk. Dink aan jou though Willem!

Liefdetjies aan almal wat kyk...lyk my ek het nou die just of things.
Anny

No comments: