Wednesday, August 30, 2006

My favourite cheer-up lekker-lag grappie

“SICK LEAVE”

Dear meneer Martin,

Jy is my foreman, en jy het yours truly – Philemon Nxane instructions gegee om ‘n honderd bakstene post haste van die first floor na die ground floor te transport.

Nou ekke het gevat die bucket en mat ‘n tou wat loop deur die pulley op die second floor ek het getrek die bucket op tot lapa side die first floor window en toe ekke het vasgemaak die tou aan die grond.

Nou ekke het gelaai die honderd bakstene deur die venster in die bucket en toe ekke het afgeloop na die ground en het losgemaak die tou.

Nou die bucket het geweeg banja meer as ekke Philemon, but not wishing to damage the companies goods ekke het vasgehou die tou.

Nou die bucket het afgekom at one helluva speed en Philemon hy gaan op at the same speed en halfway down the two meet. Nou die bucket hy slat vir my one time for better or worse, maar wat hou is Philemon en soos die bucket hy verder val so ekke gaan verder op tot my arms entangle word in die pulley.

At the same time the bucket slat die grond met such a great velocity dat die bottom van die bucket skoon uitbreek, en die bakstene scatter all over the place.

Nou ekke, Philemon weeg swaarder as die bucket en soos ekke gaan af die bucket hy gaan op – one more time die bucket hy slat my outa my skull en toe ek val en ek val tot op die stukkende bakstene hau to much pain!

More or less daai time ekke moes leave of my senses gevat het, want soos ekke sit vol pain tussen die bakstene ekke los die tou.

Nou die bucket hy weeg swaarder as die tou en soos die bucket hy kom af hy crash ou Philemon en condemn alles wat toe all right was.

I respectfully request sick leave.

Yours sincerely,

Philemon Nxane