
Ek kon toe...'n jaar terug en wel....tadaaaaaaaa...ekt kan dit weer regkry. PC werk is soos perdry. Ek sal paar keer afval, maar mens moet dadelik weer opklim en die vrees oorkom...want aanhouer wen! Jipeeeeeeeeee. Willempie, jou doring! Lekker naweek hou terwyl ek nou wragtag gaan swot en ophou kuier op die page!
No comments:
Post a Comment