Thursday, September 21, 2006

Een aand op 'n lekker ou party...

Jammer vir die swak beligting...maar maak hulle gerus op 'n ligter agtergrond oop want my background van die blogg laat dit NAG lyk. Dit was 'n aand to remember!
Na die ysskaats en ek lyk klaar so bleek en moeg. Maar heckle-die-peck, ek het die entertainment van 'n leeftyd nou as memories! Paul, my ou, die moves...oe-oe-oe! Willem, I had my piece, thank you en Roela, jy's 'n maatjie duisend, moerse fun en brilliantly witty!


Julle sal nie glo nie, maar hier is die evidence nou! En ons is almal bushy tailed, but slightly less bright-eyed vanoggend. Almal werkende op minors gelukkig, want dit sou net gevaar
lik gewees het as die mannetjies wel herstellende werk moes doen, ek 'n ortodontiese apparaat moes plaas en Roelien, wel as sy die oomie met die baie ekstraksie issue moes help. In elk geval is dit verskriklik funny! En ja, ek en Roela gaan wel nog shop vanmiddag...maar ons sal sien wie se stamina die langste hou!

1 comment:

saintwillem said...

hello luvie, ek wag nog in spanning vir die photo shoot. gan sekker nounou cock en bull toe vir ons middernagtelike drankies. en ek mis jou al klaar. almal wil weet waar jy is, wie jy is en of hul soentoe moet ry om jou te ontmoet...ek het vir hul gese hul hoef nie as hul nie wil nie, maar dit sal nice wees...want kuier gaste is altyd welkom
luv ya
me