Wednesday, March 07, 2007

Nicky word groot...



...en bly oulik, slim en baie lewendig! Sy hou haar ma uiters besig en op haar knee. werklik 'n gebedssaak hierdie regte opvoeding en dissipline! Maar, selfs haar miniatuur lyfie word groot...Sy speel haar speelgoed op! Tandeborsels tel ook daaronder!...hoe dan anders;)

1 comment:

saintwillem said...

hi luv, die pics lyk stunning en ag ons dogterjie lyk te fraai. kan nie meer wag om jou more te sien nie. het vandag n endo gedoen en self 'n moerse difficult mesiobucaal 2 kanaal opgespoor. baie chuffed met myself al gee valley my n bql. bastard. hoop jy't n heerlike dag. ek gat weer hardloop xxoXXoXOxx (little kiss, little kis, little hugg, big kiss big kiss, little hugg, big kiss, big hugg, little kiss, little kiss)