Wednesday, March 21, 2007

My tuintjie kom mooi aan...




Hoe spandeer 'n jong Dr haar vakansiedag? Tuinmaak, wasgoedwas-opvang, rustig-wees, later slaap en baie met haar Nicky speel;) Bethlehem is tjoefstil en dolleeg op 'n vakansiedag-meer as gewoonlik, dit is;) Try bietjie 'n skoon-gewasde opgewonde baba worshondjie uit die modderrige grond hou....mission impossible 4. Ek is so trots op my tuintjie wat so mooi aankom! Ek plant en water, maar die Here laat hulle groei en my en Nicky survive;)
P.S. Die gras gaan so in 'n lyn dood omdat die sonlig nie daarby uit kan kom vanaf die muurtjie langs dit nie...ek het nie per ongeluk geblaps met gif of iets nie;) Enige raad, mans?

No comments: