Monday, February 12, 2007

Willem bak saam koekies...


Arme Willem was sooo geduldig en lief toe ek laas naweek so siek was! Ek wou koekies bak vir mense in Pretoria Universiteit en hy het gehelp...al was ek hoe spesifiek. "Balletjies moet ewe groot wees liefie"...en ek hoor my ouma en ma in my bak...en toe besluit hy,hy moet darem 'n mannetjie maak. Hier is die proses...

No comments: