Sunday, February 18, 2007

Pietersburg Kokketoo



Hierdie Nonnie-voeltjie was so mak en het vir Willem en my so impress, dat ons dit sterk oorweeg het om eder vir my so 'n geselskapmaatjie te kry ipv 'n woefietjie. Ek sal later Willem se mooier fotos van ons en die liewe voeltjie post...dis dus 'n voorsmakie.

No comments: