Saturday, October 28, 2006

Afskeid neem is verdombd nie lekker nie...

Mag julle die ongelooflikste tyd he in Holland en mag dit alles die waardevolste herinneringe en lesse en leer-myself-beter-ken tye wees! Ek en Roelien gaan julle onsaglik baie mis!

1 comment:

saintwillem said...

ag jong, ek mis jou sommer al klaar. dankie vir alles en jul moet mooi bly. ek wag nog vir paull se email om vir my te se of ek path gemaak het, ma die masjien is so starrig.