Sunday, September 23, 2007

Nog wildtuin van lankal terug...

Ek dink Willem voel soos hierdie baba bobejaan...:klou vas vir lewe en dood want dit kan 'n bumpy ride wees. Liefietjie, baie sterkte met die laaste maand en 'n half! Ons almal dink baie aan jou en bid besonders vir jou! Al my liefde, jou Anny

No comments: