“SICK LEAVE”
Dear meneer Martin,
Jy is my foreman, en jy het yours truly – Philemon Nxane instructions gegee om ‘n honderd bakstene post haste van die first floor na die ground floor te transport.
Nou ekke het gevat die bucket en mat ‘n tou wat loop deur die pulley op die second floor ek het getrek die bucket op tot lapa side die first floor window en toe ekke het vasgemaak die tou aan die grond.
Nou ekke het gelaai die honderd bakstene deur die venster in die bucket en toe ekke het afgeloop na die ground en het losgemaak die tou.
Nou die bucket het geweeg banja meer as ekke Philemon, but not wishing to damage the companies goods ekke het vasgehou die tou.
Nou die bucket het afgekom at one helluva speed en Philemon hy gaan op at the same speed en halfway down the two meet. Nou die bucket hy slat vir my one time for better or worse, maar wat hou is Philemon en soos die bucket hy verder val so ekke gaan verder op tot my arms entangle word in die pulley.
At the same time the bucket slat die grond met such a great velocity dat die bottom van die bucket skoon uitbreek, en die bakstene scatter all over the place.
Nou ekke, Philemon weeg swaarder as die bucket en soos ekke gaan af die bucket hy gaan op – one more time die bucket hy slat my outa my skull en toe ek val en ek val tot op die stukkende bakstene hau to much pain!
More or less daai time ekke moes leave of my senses gevat het, want soos ekke sit vol pain tussen die bakstene ekke los die tou.
Nou die bucket hy weeg swaarder as die tou en soos die bucket hy kom af hy crash ou Philemon en condemn alles wat toe all right was.
I respectfully request sick leave.
Yours sincerely,
Philemon Nxane
Wednesday, August 30, 2006
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
hi daar sexy. Laat ons mekaar nou nie vandag misverstaan nie...jou site is baie oulik en ek gaan jou sommer dadelik bylas. en jammer dat ek die naweek nou nie kan maak nie, want ek wil vreeslik graag...maar edrich sal my nooit vergewe as ek die een party mis nie.
foto's op die blog:
1. kom op die skerm waar jy besig is om 'n new post te tik...soos jy gedoen het met jou vorige post.
2.sien daar bo in die hoekie is 'n prentjie van 'n prentjie/foto.
3. click op hom.
4.'n nuwe skerm maak oop, waar jy kan kies om jou foto te gaan haal.
5. links bo kan jy browse na waar jou prentjie op jou hardeskyf le.
6. kry jou prentjie
7. click op submit
8.nou maak daar 'n nuwe skerm oop wat se hy is besig om jou prent op te laai.
9. as hy klaar opgelaai het, druk op done
10. nou is jy weer by die bladsy waar jy oorspronklik begin tik het aan jou nuwe post, en die foto word nou ook daar vertoon.
11. skyf die foto, waar jy hom wil he.
12. soen vir willem as jy sukses behaal het/of slaan eers vir willem en soen dan vir willem om jammer te se as dit nie gewerk het nie.
ps. kyk maar, ek gaan jou nou link van my site af...nog 'n vriendin om se site uit te check elke dag.
luv you
willem
Post a Comment